Die Boerseker Boeresport Dag is ’n dinamiese plattelandse feesdag waar boeresport, plaasgees en familiepret saamkom! Hierdie unieke dag bring die plaas na die dorp met ‘n program propvol aksie, humor en gemeenskapsgees.
Boeresport met ’n twist vir spanne van 7
Heerlike kos- en produkstalletjies
Verrassingsaktiwiteite en lekker pryse
Bekende gesigte van #Moer’nBoer Seisoen 1 en 2
Gesinsvriendelike atmosfeer met plaaspret vir jonk en oud
Datum: 31 Mei 2025
Tyd: Vanaf 09:00
Plek: Hoërskool Brits Sportgronde
Kaartjies: R50 per persoon
Kinders onder 12 jaar: Gratis toegang
Ouderdomsbeperking: Geen – almal welkom
Eie kos & drank: Nie toegelaat nie
Parkering: Veiligheidsbeheerde parkering beskikbaar